Regsake
Wat het die onlangse Appèlhofsaak verander aan die definisie van haatspraak? Is dit skending van kopiereg as jy net 'n paar sekondes van iemand anders se liedjie gebruik? Wanneer sal jy aanspreeklik...
View ArticleRegsake
Wanneer is jy verplig om jou huiswerker vir werkloosheidsversekering te registreer? Wie betaal eksekuteursfooie as daar 'n kontanttekort in die boedel is? Is dit nalatig van onderwysers om kinders in...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith bespreek 'n dominee se kwelling oor 'n drankwinkel wat langs sy kerk wil open. Wat behels die wetgewing oor die verkoop van tweedehandse goedere, en is dit effektief om bedrog te bekamp?...
View ArticleRegsake
Wanneer is 'n mens verplig om 'n misdaad te rapporteer? Hoe kan jy jou kriminele rekord weer skoon kry? Wanneer moet die minister toestemming gee vir prospektering en mynbou-aktiwiteite? Igna Klynsmith...
View ArticleRegsake
Rina Gunter sluit aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith om te gesels oor onregmatige mededinging, handelsmerke en patente.
View ArticleRegsake
Igna Kynsmith bespreek die volgende regskwessies met Ian Wessels: Die gebruik van vuurwapens op kleinhoewes; vervolgsieke mense wat oor alles wil "prosedeer"; 'n munisipaliteit se plig om skade deur...
View ArticleRegsake
Is 'n man gebonde aan sy belofte om vir sy vrou 'n motorfiets te koop? Is kredietwetgewing van toepassing op skikkingsooreenkomste? Wanneer moet albei gades getroud in gemeenskap van goed, kontrakte...
View ArticleRegsake
Soms verskil naasbestaandes oor die oorledene se begrafnisreëlings, of wie die draers moet wees, maar wie se besluit is dit? Wat behels sakeredding vir besighede, en watter magte en bevoegdhede het die...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith gesels verder oor skuldhersiening vir individue. Ander onderwerpe wat bespreek word, sluit in die besoekregte van pa's van buite-egtelike kinders; die regsposisie van vrouens in poligame...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith verduidelik die regsreëls oor verhuring en deposito's, en wat jou te doen staan as iemand wat jou geld geskuld het, oorlede is, maar jy versuim het om dit van sy boedel te eis. Kan jy...
View ArticleRegsake
Hugo Pienaar, 'n arbeidsregspesialis, sluit aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith vir 'n regstreekse uitsending van Regsake.
View ArticleRegsake
Rina Gunter kuier saam met Ian Wessels en Igna Klynsmith. Sy spesialiseer in immateriële goederereg. Dit sluit onder andere in die beskerming van patente en die skeppings van skrywers, asook modelle en...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith bespreek die volgende regskwessies met Ian Wessels: Hofaansoeke van 'n lesbiese paartjie wat albei as moeders erken wil word, en 'n kind wat 'n pa se "belofte" op WhatsApp om sy Lotto...
View ArticleRegsake
Regter Neels Claassen, skrywer van die artikel oor die regsaspekte van Jesus se verhoor wat Regsake voorheen aangebied het, kuier in die ateljee. Hy gesels oor sy lewe as 'n regter, en gee 'n mening...
View ArticleRegsake
Arbeidsregspesialis Hugo Pienaar praatcoor die uitdaging van werkloosheid, die rol van vakbonde, stakings en skade wat gereeld daartydens aangerig word, en die bevriesing van salarisse in moeilike...
View ArticleRegsake
Hugo Pienaar sluit weer aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith om verder te gesels oor die arbeidsreg. Hy verduidelik werknemers se regte ten opsigte van afdankings, wangedrag, dissiplinêre verhore en...
View ArticleRegsake
Die regsvrae wat Igna Klynsmith met Ian Wessels bespreek, sluit in: Mag 'n bank wat as eksekuteur aangestel is, weier om 'n boedel te beredder as dit te klein is, of skuld wat reeds verjaar het van die...
View ArticleRegsake
Wat is betaalbaar as 'n huurder in 'n ouetehuis sterf sonder om 'n maand kennis te gee? Watter plan kan 'n boer maak as hy 'n deel van 'n plaas gekoop het, maar daar is net een transportakte? Kan die...
View ArticleRegsake
Wat is die beste roete vir 'n pa van drie kinders wat R250 000 aan een behoeftige kind wil gee, maar ook die ander twee gelyk wil behandel? Wat moet jou testament insluit as jy nie wil hê 'n insolvente...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith nooi jou om regter te speel. Wat sal jou uitspraak wees op verskeie moeilike vrae oor die coronavirus? Hy bespreek ook wat aan 'n werknemer verduidelik moet word voordat sy dissiplinêre...
View ArticleRegsake
Hierdieprogram sal veral van belang wees vir eiendomsagente en eienaars van vaste eiendom. Aspekte van die Verbruikersbeskermingswet wat van toepassing is op alleenmandate, verhurings, die betaling van...
View ArticleRegsake
Wanneer kan iemand wat die Covid-19-virus versprei regtelik aanspreeklik wees? Hoe werk BTW op huurkontrakte wat voor die inwerkingstelling daarvan gesluit is? Moet bejaardes wat weer trou, dit in- of...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith bespreek die volgende sake met Ian Wessels - 'n "Slim" prokureur waar slim sy baas vang. Mag jou werkgewer jou salaris verminder as jy van die huis af werk? Die slaggate as jy self 'n...
View ArticleRegsake
Waarom word 'n dwelmhandelaar nie aangekla van poging tot moord nie? Wat is jou opsies as jou huisverband afbetaal is? Probleme met 'n testamentêre trust wat bepaal dat vyf van die erflater se...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith bespreek die volgende regskwessies met Ian Wessels: Wetgewing oor diskriminasie teen gestremdes en outistiese kinders; 'n Appèlhofuitspraak oor die reg op toegang tot inligting wat deur...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith gesels met Ian Wessels oor die volgende regsake: 'n Hofaansoek dat onafhanklike kandidate ook in nasionale verkiesings mag staan. Wat is die beste manier om 'n studiefonds te skep?...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith gesels oor belangebotsings in die korporatiewe wêreld na aanleiding van die voortslepende sage tussen Old Mutual en sy bestuurshoof, asook die regulering van plaasskole. Hy bespreek ook...
View ArticleRegsake
Watter gelde mag 'n reisagentskap terughou as jou toer as gevolg van die Coranavirus gekanseleer is? Igna beantwoord nog vrae oor sakeredding, en bespreek ook 'n hofaansoek deur 'n munisipaliteit om...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith bespreek die volgende regskwessies met Ian Wessels: Wat jy moet bewys om te slaag met 'n eis teen verpleegpersoneel vir nalatigheid? Is jy verplig om op te tree wanneer 'n misdaad in jou...
View ArticleRegsake
Hoe wyd strek die bevoegdhede en diskresie van die trustees van trusts, en wanneer kan hulle ontslaan word? Igna Klynsmith verduidelik ook die wetgewing wat van toepassing is op telefoonbemarkers, en...
View ArticleRegsake
Hoe kan 'n prokureur wat verbied is om verder te praktiseer hertoegelaat word? Kan dit regsgevolge hê as 'n handelaar 'n item te goedkoop verkoop? Wanneer kan 'n werknemer wat 'n opdrag verkeerd...
View ArticleRegsake
Watter wetgewing is van toepassing op die betaling van munisipale belasting en heffings? Kan 'n testament se geldigheid herstel word as net een getuie dit onderteken het? Hoe raak onafgehandelde...
View ArticleRegsake
Baie mense werk tans van die huis af. Hoe raak dit die uitgawes wat jy van belasting kan aftrek? Igna Klynsmith bespreek ook die regsbeskerming wat die publiek geniet teen "ongewenste elemente" in...
View ArticleRegsake
Mag jy, of moet jy, jou motor se hoofligte bedags aanskakel? Wat gebeur as die prokureurspraktyk wat as jou eksekuteur aangestel, is ten tyde van jou dood nie meer bestaan nie? Daar is ook inligting...
View ArticleRegsake
'n Oorwinning vir Derek Hanekom teen Jacob Zuma in die Konstitusionele Hof. Kan 'n mens eis teen 'n reisagentskap in likwidasie en teen jou reisversekering? Wanneer kan jy 'n motorbotsing aanlyn...
View ArticleRegsake
Die regsbeginsels wanneer daar teen 'n hofuitspraak appèl aangeteken word, word bespreek, asook 'n geveg oor 'n eksotiese kat wat in die hof gaan draai het. Wat is die gevolge as jy in Duitsland jou...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith bespreek die volgende onderwerpe: Die beoogde wysiging van die maksimum toegelate bloedalkoholvlak vir voertuigbestuurders. Die invloed van stereotipes by verhore van seksuele...
View ArticleRegsake
Minder as 10% van alle aangemelde verkragtings loop uit op 'n skuldigbevinding. Igna Klynsmith bespreek 'n onlangse wetsontwerp wat gemik is op die bystand aan slagoffers. Hy beantwoord ook die...
View ArticleRegsake
Wat behels die begrip geregtigheid? Hoe lank nadat jy met 'n spoedkamera betrap is, kan die dagvaarding nog op jou beteken word? Daar is inligting oor testamentêre trusts en remedies vir slagoffers van...
View ArticleRegsake
Igna Kynsmith bespreek hofsake oor die Openbare Beskermer se reg om jou belastinginligting van Jan Taks te bekom, en onregverdige mededinging tussen twee versekeringsmaatskappye oor kliënte se...
View Article