Igna Klynsmith bespreek met Ian Wessels wanneer 'n kontrak op skrif moet wees om geldig te wees, asook die verskille tussen vrywillige boedeloorgawe, skuldberading en skuldredding. Hy gesels ook oor 'n hofsaak waarin twee gay lewensmaats die hof gevra het om 'n surrogaatooreenkoms te bekragtig. Een van hulle wou egter nie hê die kind moet weet van sy seksuele oriëntasie nie. Hoe het dit die uitspraak beïnvloed?
↧