Regsake
Llewellyn Curlewis kuier weer by Ian Wessels en Igna Klynsmith om hulle vrae te beantwoord oor regskwessies, wat spesifiek vir motoriste van belang is wat die hierdie vakansie die pad gaan vat.
View ArticleRegsake
Llewellyn Curlewis beantwoord vrae oor die riglyne vir 'n suksesvolle appèl, wetgewing oor statutêre verkragting, die besoekregte van 'n pa wat nie onderhoud betaal nie, en wanneer jy iemand mag skiet...
View ArticleRegsake
Ian Wessels gesels met Igna Klynsmith oor konsepwetgewing om werksoekers, wat oor hulle kwalifikasies lieg, vas te vat. Igna gee ook statistiek oor egskeidings na aanleiding van 'n luisteraar se vraag...
View ArticleRegsake
Advokaat David du Plessis is 'n voormalige hoof van die SA Musiekuitvoeringsregte-assosiasie (SAMPRA). Hy beantwoord vrae oor wanneer 'n mens moet betaal vir die gebruik van musiek by openbare...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith bespreek hofuitsprake oor 'n restaurant se harde musiek. en 'n skoolhoof wat vir 'n leerder gesê het hy praat nie met gays nie. Die volgende vrae van luisteraars word ook beantwoord:...
View ArticleRegsake
Die volgende vrae van luisteraars word deur Igna Klynsmith en Ian Wessels bespreek: Is ek verplig om dit aan te meld as ek vermoed 'n kind word mishandel? Het 'n spermdonateur enige ouerlike regte ten...
View ArticleRegsake
Verskeie regsvrae word deur Igna Klynsmith met Ian Wessels bespreek. Dit sluit in 'n hofsaak oor die reg op toegang tot openbare inligting, en een oor die volle kapitaalwinsbelasting wat op die verkoop...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith bespreek aan die hand van onlangse hofsake, die volgende regsvrae met Ian Wessels: Hoe moet die gesamentlike aanspreeklikheid van geskeide ouers vir hulle kinders se skoolgelde...
View ArticleRegsake
Advokaat David du Plessis sluit weer aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith. Hy spesialiseer in musiekregte, en bespreek die algemeenste vrae oor die vestiging en beskerming van komponiste en uitvoerende...
View ArticleRegsake
Wat val onder die sogenaamde "wear and tear" waaroor daar dikwels in huurkontrakte 'n klousule is? Wat kan eisers teen 'n boedel doen as die eksekuteur sloer met die afhandeling? Indien iemand betaal...
View ArticleRegsake
As jou eis teen iemand in die hof slaag, maar hy appelleer teen die uitspraak, kan jy op betaling aanspraak maak voordat die appèl afgehandel is? Wanneer mag hofverrigtinge op TV uitgesaai word? Kan...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith bespreek met Ian Wessels wanneer 'n kontrak op skrif moet wees om geldig te wees, asook die verskille tussen vrywillige boedeloorgawe, skuldberading en skuldredding. Hy gesels ook oor 'n...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith verduidelik saam met Ian Wessels die verskil tussen daders, mededaders, medepligtiges en begunstigdes, en gesels ook oor die risiko's van kriptogeld soos Bitcoin. Igna bespreek twee...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith is weer saam met Ian Wessels in die ateljee en beantwoord 'n luisteraar se vraag oor die pligte van trustees. Hy bepreek ook onlangse hofsake oor 'n man aan wie vergoeding van R2.7...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith gesels met Ian Wessels oor die regte van moeders wat borsvoed by die werk, en nuwe wetgewing om ontduikers van onderhoud vas te vat. Hulle bespreek ook onlangse hofsake oor vryheid van...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith bespreek luisteraars se regsvrae met Ian Wessels. Soos dikwels is onderhoud weer ter sprake. Tot wanneer moet die pa onderhoud betaal as die onderhoudsbevel dit nie aandui nie? Kan 'n ma...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith bespreek luisteraars se regsvrae met Ian Wessels. Oortree kerke en skole wat vir fondsinsameling wyn opveil die Drankwet of dalk die Loterywet met sommige van hulle kompetisies?...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith gesels met Ian Wessels oor 'n hofsaak waarin 'n boer skadevergoeding geëis het van 'n handelaar wat sy trekker nie betyds versien en aan hom terugbesorg het nie. 'n Luisteraar se vraag...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith gesels met Ian Wessels oor moontlike eise as gevolg van listeriose, en gee raad aan mense wat vrees dat hulle grond beset mag word. Hulle bespreek ook 'n paar hofsake oor kitsverhore wat...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith bespreek uiteenlopende regskwessies met Ian Wessels. Het ouers die reg om hulle minderjarige kinders se selfoonboodskappe en inskrywings op sosiale media te lees? As jy aanspreeklik is...
View Article