Quantcast
Channel: Regsake (RSG potgooi)
Browsing all 188 articles
Browse latest View live
↧

Regsake

Is jou huwelik geldig as jy op die strand trou? Wat behels die misdaad van verberging van 'n geboorte en wat is die straf daarvoor? Wat stel 'n kworum daar by vergaderings van die lede of trustees van...

View Article


Regsake

Igna Klynsmith praat met Ian Wessels oor Suid Afrikaanse burgers se reg op konsulĂȘre bystand in die buiteland, die geldigheid van elektroniese handtekeninge, en die verskil tussen 'n "warranty" en 'n...

View Article


Regsake

Die volgende regsvrae word beantwoord: Watter buitengewone magte het die SAID om verskuldigde belasting in te vorder? Wie is verantwooordelik vir die instandhoudingskoste van 'n huis wat aan 'n...

View Article

Regsake

Riette Oosthuizen sluit aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith vir 'n regstreekse uitsending. Sy beantwoord luisteraars se regsvrae oor egskeiding en onderhoud.

View Article

Regsake

Igna Klynsmith beantwoord die volgende regsvrae van luisteraars: Is 'n eiendomsagent wat nie 'n getrouheidsfondssertifikaat het nie, geregtig op kommissie? Rus daar enige verpligting op die eienaars...

View Article


Regsake

'n Vrou vertel hoe 'n man se troubeloftes haar oortuig het om haar huis en motor te verkoop. Was sy net naief, of watter regsmiddels is tot haar beskikking? Igna Klynsmith beantwoord ook 'n luisteraar...

View Article

Regsake

Riëtte Oosthuizen spesialiseer in egskeidings en onderhoud. Sy sluit aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith en beantwoord onder die volgende vrae: Waar begin 'n mens om onderhoud te eis as jy nie 'n...

View Article

Regsake

Riëtte Oosthuizen beantwoord die volgende vrae oor onderhoud: Tot op watter ouderdom is 'n kind geregtig op onderhoud? Hoe kan die onderhoudsbedrag verhoog of verlaag word? Hoe kan betaling van 'n...

View Article


Regsake

Igna Klynsmith bespreek die volgende regsvrae met Ian Wessels: Mag afskrifte van elektroniese dokumente as ware afskrifte gesertifiseer word? Is daar 'n verskil in die kworum wat benodig word as lede...

View Article


Regsake

Kan 'n prokureur van die rol geskrap word a.g.v. oneerlikheid met sy eie egskeiding? Is die wet op die wysiging van burgerskap terugwerkend van krag? Kan daar kopiereg wees op danspassies? 'n...

View Article

Regsake

Igna Klynsmith gesels oor die pligte van die eienaars van dagsorgsentrums vir kinders, mynregte op grond waarop inheemse stamme woon, en die vrywaring van aanspreeklikheid vir beserings opgedoen op 'n...

View Article

Regsake

Igna Klynsmith verduidelik wat geografiese aanwysers is, en bespreek BTW op agentekommissie. Hy gee ook raad vir paartjies wat saamwoon, en bespreek 'n hofsaak van Trevor Manuel teen die EFF, asook een...

View Article

Regsake

Daar was onlangs baie oproepe om die doodstraf weer in te stel omdat mense glo dit sal as afkrikmiddel vir misdaad dien, maar is die aanname korrek? Igna Klynsmith kyk na statistiek uit ander lande...

View Article


Regsake

Igna Klynsmith bespreek die volgende regsvrae: Is die gemeenskaplike boedel gebonde as die een gade alleen borg teken? Wanneer kan iemand met Downsindroom 'n geldige testament verly? Is 'n skool...

View Article

Regsake

Igna Klynsmith bespreek wyd uiteenlopende regsvrae en hofsake met Ian Wessels. Hy gee inligting oor 'n nuwe ombud vir banke, en gee raad aan 'n vrou wie se eks-man gesĂȘ het die opbrengs op sy...

View Article


Regsake

Igna Klynsmith gee raad aan 'n vrou wat wil seker maak dat haar kinders die huis erf, en nie haar man se tweede vrou nie, as sy voor hom te sterwe kom. Hy bespreek ook 'n nuwe wet wat bepaal dat...

View Article

Regsake

Kan 'n skuldeiser self die oorlede skuldenaar se boedel aanmeld as niemand dit doen nie? Word nuwe howe geskep om aan die toenemende vraag te voldoen? Ander regsvrae wat Igna Klynsmith met Ian Wessels...

View Article


Regsake

Igna Klynsmith gesels oor die dokumentasie wat nodig is om wildsvleis te vervoer; hofsake wat 'n motorhandelaar beveel het om 'n verbruiker se geld wat sy vir 'n nuwe motor betaal het, terug te gee;...

View Article

Regsake

Word die eksekuteursgelde van 3,5% op die volle gemeenskaplike boedel bereken, of net op die oorledene se helfte? Wat is die verskil tussen crimen injuria en strafregtelike laster? Kan net 'n prokureur...

View Article

Regsake

Igna Klynsmith praat met Ian Wessels oor die erf van vuurwapens; die implikasies daarvan om as getuie te teken; die gevolge van insolvensie van 'n langtermynhuurder vir die verhuurder; en wat om te...

View Article
Browsing all 188 articles
Browse latest View live