Regsake
Trou jy binnekort? Igna Klynsmith verduidelik die aanwasbedeling en watter bates daarvan uitgesluit sal wees. Hy werp ook lig op aktuariële berekeninge oor die verlies aan inkomste, en bespreek twee...
View ArticleRegsake
Wat gebeur met jou aandele in 'n privaatmaatskappy wanneer jy te sterwe kom? Wat is die invloed van sakeredding op regsaksies en borge? Wie is aanspreeklik vir skade of beserings wat op skoolgronde...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith bespreek die volgende regsvrae met Ian Wessels: Moet iemand wat aan strafbare manslag skuldig bevind is, swaarder gestraf word as drie mense in 'n ongeluk gesterf het teenoor net een?...
View ArticleRegsake
As jy geld van 'n ryloper aanvaar, kom dit nie daarop neer dat jy 'n ongelisensieerde taxi teen vergoeding bedryf nie? Wie erf as iemand wat in gemeenskap van goed getroud is, sonder 'n testament...
View ArticleRegsake
Kan ouers wat op grond van hulle geloof lyfstraf op hul kinders by die huis toepas, vervolg word? Wat gebeur as iemand wat onderhoud betaal, sterf en 'n trust erf sy hele boedel? Watter opsies het 'n...
View ArticleRegsake
Is daar 'n wedersydse onderhoudsplig tussen 'n paartjie wat saamwoon? Wat mag jy aftrek van jou huiswerker se vergoeding? Wat is nodig om laster te bewys, en wat is die verwere daarteen? Daar bestaan...
View ArticleRegsake
Ouer mense skei soms om met 'n veel jonger bokkie te trou - dikwels in gemeenskap van goeder - maar meestal staan hulle gou weer in die skeihof. Kry die jong bokkie noodwendig die helfte van die...
View ArticleRegsake
Wanneer haar man onverwags te sterwe kom, word die weduwee dikwels uitgebuit in die emosionele tydperk van rou wat daarop volg. Igna Klynsmith gee praktiese wenke waarvoor om op die uitkyk te wees. Hy...
View ArticleRegsake
Wat het die onlangse Appèlhofsaak verander aan die definisie van haatspraak? Is dit skending van kopiereg as jy net 'n paar sekondes van iemand anders se liedjie gebruik? Wanneer sal jy aanspreeklik...
View ArticleRegsake
Wanneer is jy verplig om jou huiswerker vir werkloosheidsversekering te registreer? Wie betaal eksekuteursfooie as daar 'n kontanttekort in die boedel is? Is dit nalatig van onderwysers om kinders in...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith bespreek 'n dominee se kwelling oor 'n drankwinkel wat langs sy kerk wil open. Wat behels die wetgewing oor die verkoop van tweedehandse goedere, en is dit effektief om bedrog te bekamp?...
View ArticleRegsake
Wanneer is 'n mens verplig om 'n misdaad te rapporteer? Hoe kan jy jou kriminele rekord weer skoon kry? Wanneer moet die minister toestemming gee vir prospektering en mynbou-aktiwiteite? Igna Klynsmith...
View ArticleRegsake
Rina Gunter sluit aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith om te gesels oor onregmatige mededinging, handelsmerke en patente.
View ArticleRegsake
Igna Kynsmith bespreek die volgende regskwessies met Ian Wessels: Die gebruik van vuurwapens op kleinhoewes; vervolgsieke mense wat oor alles wil "prosedeer"; 'n munisipaliteit se plig om skade deur...
View ArticleRegsake
Is 'n man gebonde aan sy belofte om vir sy vrou 'n motorfiets te koop? Is kredietwetgewing van toepassing op skikkingsooreenkomste? Wanneer moet albei gades getroud in gemeenskap van goed, kontrakte...
View ArticleRegsake
Soms verskil naasbestaandes oor die oorledene se begrafnisreëlings, of wie die draers moet wees, maar wie se besluit is dit? Wat behels sakeredding vir besighede, en watter magte en bevoegdhede het die...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith gesels verder oor skuldhersiening vir individue. Ander onderwerpe wat bespreek word, sluit in die besoekregte van pa's van buite-egtelike kinders; die regsposisie van vrouens in poligame...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith verduidelik die regsreëls oor verhuring en deposito's, en wat jou te doen staan as iemand wat jou geld geskuld het, oorlede is, maar jy versuim het om dit van sy boedel te eis. Kan jy...
View ArticleRegsake
Hugo Pienaar, 'n arbeidsregspesialis, sluit aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith vir 'n regstreekse uitsending van Regsake.
View ArticleRegsake
Rina Gunter kuier saam met Ian Wessels en Igna Klynsmith. Sy spesialiseer in immateriële goederereg. Dit sluit onder andere in die beskerming van patente en die skeppings van skrywers, asook modelle en...
View Article