Quantcast
Channel: Regsake (RSG potgooi)
Viewing all articles
Browse latest Browse all 188

Regsake

$
0
0
Wat is die verskil tussen die invordering van skuld wat reeds verjaar het en onder die Kredietwet val, of nie? Wat moet 'n langslewende gade wat buite gemeenskap van goed getroud was, bewys om onderhoud teen die boedel te kan eis? Moet 'n eis vir toekomstige mediese uitgawes teen 'n provinsiale hospitaal in kontant uitbetaal word, of kan die regering 'n onderneming gee om dit te doen soos dit in die toekoms nodig word?

Viewing all articles
Browse latest Browse all 188