Regsake
Hoe verskil verkragting van ander seksuele misdrywe, ten opsigte van die tydperk wanneer die beskuldigde nog vervolg kan word? Hoe werk die privilegie tussen 'n prokureur en sy kliënt, en mag 'n mens...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith beantwoord 'n luisteraar se vraag of hy jare na 'n motorongeluk nog van sy versekering kan eis nadat hy nie vir dronkbestuur vervolg is nie. Hy bespreek ook 'n paar interessante...
View ArticleRegsake
Wanneer kan jy aanspreeklik wees vir beserings wat 'n tuindienstewerker op jou erf opdoen? Tot watter mate mag 'n hof skuldverligting toestaan op 'n agterstallige verband? Kan teenstrydeige bepalings...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith gesels aan die hand van verskeie onlangse hofsake, oor testamente wat ongeldig verklaar is. Hy kyk na die besparing van boedelbelasting deur sommige van jou bates aan jou kinders te...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith vertel van die komende testamenteweek, waartydens jy gratis 'n testament kan laat opstel. Hy beantwoord ook luisteraars se vrae oor die vereistes vir wettige nommerplate, die koste van...
View ArticleRegsake
Sluit 'n bybetaling ten opsigte van 'n versekeringseis enige verdere eise uit? Is 'n bepaling in 'n huweliksvoorwaardekontrak, waarin afstand gedoen word van toekomstige eise vir onderhoud, geldig? Kan...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith gesels oor die omstandighede waaronder jy aanspreeklik gehou kan word as jou hond iemand byt, en kyk na 'n hofsaak oor jou reg op moedertaalonderrig aan universiteite. Hy bespreek ook 'n...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith bespreek die onlangse hofsaak oor godsdiens in skole, asook die reg van 'n selfde geslag lewensmaat om sonder enige huweliksformaliteite en sonder 'n testament te erf as gade. Hy...
View ArticleRegsake
Derek De Beer kuier saam met Ian Wessels en Igna Klynsmith om hulle vrae te beantwoord oor kuratorskap, insolvensie en likwidasie.
View ArticleRegsake
Die insolvensieregspesialis, Derek de Beer, sit sy gesprek met Ian Wessels en Igna Klynsmith voort. Hy verduidelik wat dade van insolvensie is, asook die gevolge van sekwestrasie, die pligte en...
View ArticleRegsake
Derek de Beer kuier vir oulaas by Ian Wessels en Igna Klynsmith om die reeks gesprekke oor insolvensie af te sluit. Hy praat onder andere oor die moontlikheid dat skuldeisers geld sal moet inbetaal in...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith vertel van 'n hofsaak waarin bevind is dat 'n kandidaat nie geskik is om as prokureur te praktiseer nie. Hy beantwoord ook luisteraars se vrae oor die koste van skuldinvordering en die...
View ArticleRegsake
Ian Wessels bespreek luisteraars se regsvrae met Igna Klynsmith. Dit sluit in die hoë risiko om 'n bedelaar by 'n verkeerslig raak te ry; wat gebeur as 'n erflater se jongste testament nie gevind kan...
View ArticleRegsake
Wat is die verskil tussen die invordering van skuld wat reeds verjaar het en onder die Kredietwet val, of nie? Wat moet 'n langslewende gade wat buite gemeenskap van goed getroud was, bewys om...
View ArticleRegsake
Llewellyn Curlewis sluit aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith om luisteraars se vrae oor strafreg en vonnisoplegging te beantwoord.
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith verduidelik hoe om 'n prokureur, wat namens jou optree, te vervang. Hy beantwoord ook 'n luisteraar se vraag oor hoe om 'n ou skuldigbevinding van jou misdaadrekord te laat verwyder, en...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith bespreek die volgende regskwessies met Ian Wessels: Skade en beserings veroorsaak deur grassnyers wat klippe opskiet; besit van gesteelde goedere wat jy op 'n straathoek gekoop het;...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith bespreek die volgende regsvrae met Ian Wessels: Is 'n skoolreël geldig wat meisies verplig om die skool te verlaat as hulle swanger raak? Kan jy van die Padongelukkefonds eis as net jou...
View ArticleRegsake
Strafregkenner Llewellyn Curlewis kuier by Ian Wessels en Igna Klynsmith om luisteraars se vrae te beantwoord. Hulle bespreek private vervolgings; of daar 'n verpligting op die publiek rus om misdaad...
View ArticleRegsake
Strafregkenner Llewellyn Curlewis bespreek verskeie strafregkwessies wat motoriste raak, soos wat kan gebeur as jy nie jou boetekaartjies betaal nie.
View Article