Volker Kruger is vir die volgende paar weke hier om vrae te beantwoord oor boedels en testamente. Vandag behandel hy die volgende: Hoe werk die aanwasbedeling by die opstel van 'n testament? Wie moet boedelbelasting betaal, en wat is die boedelbelastingvoordele van 'n trust? Kan jy in jou testament iemand aanwys om jou as trustee op te volg? Mag 'n bank wat as eksekuteur aangewys is toe jy jou testament opgestel het, ná jou dood weier om die boedel te beredder?
↧