Quantcast
Channel: Regsake (RSG potgooi)
Browsing all 188 articles
Browse latest View live

Regsake

Johan Botes sluit by Ian Wessels en Igna Klynsmith aan om luisteraars se vrae oor die arbeidsreg te beantwoord. Wanneer kom dit neer op diskriminasie as jou werkgewer iemand met soortgelyke...

View Article


Regsake

Waldette Grey sluit by Ian Wessels en Igna Klynsmith aan om luisteraars se vrae oor skuldinvordering, skuldberading en verwante kwessies te beantwoord.

View Article


Regsake

Die Arbeidsreg is vir baie luisteraars relevant. Johan Botes sluit weer by Ian Wessels en Igna Klynsmith aan om luisteraars se vra te beantwoord oor seksuele teistering by die werk, en of 'n werkgewer...

View Article

Regsake

Ons het só baie vrae oor die Arbeidsreg gekry, dat nog 'n program daaraan bestee word. Arbeidsregkenner Johan Botes gesels met Ian Wessels en Igna Klynsmith oor konstruktiewe ontslag en stakings....

View Article

Regsake

Ian Wessels en Igna Klynsmith gesels met Johan Botes oor die geldigheid van aanstellings op 'n proeftydperk, en fluitjieblasers. Daar is ook raad oor waar om aan te klop as jy probleme het met...

View Article


Regsake

Retief von Wielligh sluit by Ian Wessels en Igna Klynsmith aan om luisteraars se vrae oor deeltitelskemas te beantwoord.

View Article

Regsake

Boedelspesialis Volker Kruger sluit by Ian Wessels en Igna Klynsmith aan en beantwoord die volgende vrae: Het die eksekuteur 'n plig om erfgename op hoogte te hou oor hoe die beredderingsproses vorder?...

View Article

Regsake

Volker Kruger is vir die volgende paar weke hier om vrae te beantwoord oor boedels en testamente. Vandag behandel hy die volgende: Hoe werk die aanwasbedeling by die opstel van 'n testament? Wie moet...

View Article


Regsake

Volker Kruger sluit weer by Ian Wessels en Igna Klynsmith aan om vrae oor kommersiële reg te beantwoord. Hoe werk die "huur gaat voor koop" beginsel by die langtermyn huur van 'n plaas? Watter...

View Article


Regsake

Volker Kruger sluit vir oulaas by Ian Wessels en Igna Klynsmith aan om vrae oor die kommersiële reg te beantwoord. Hoe werk die voetstootsklousule by vaste eiendom? Kan 'n munisipaliteit agterstallige...

View Article

Regsake

Waldette Grey gesels oor verskeie aspekte van die skuldinvorderingsproses, soos wie die skuld mag invorder, wanneer dit te oud is om steeds in te vorder, en wanneer rente op die agterstallige bedrag...

View Article

Regsake

Waldette Grey gesels verder met Ian Wessels en Igna Klynsmith oor skuldinvordering. Sy bespreek die volgende begrippe: skuldberading, vrywillige boedeloorgawe, besigheidsredding en wat dit beteken om...

View Article

Regsake

Igna Klynsmith verskaf 'n webadres waar die kontakbesonderhede van elke ombudsman gekry kan word. Hy bespreek ook die proses van grondonteiening sonder vergoeding, en gee perspektief op die onlangse...

View Article


Regsake

Igna Klynsmith bespreek sowel Christus se verhoor as diere se reg op goeie versorging. Veral in Desember word troeteldiere dikwels aan hulle eie lot oorgelaat. Hy beantwoord ook 'n gevangene se brief...

View Article

Regsake

Ian Wessels en Igna Klynsmith sluit die jaar af met 'n mengsel van humoristiese bydraes van ander juriste en geweld. As jy gedink het grumoorde vind net in Suid-Afrika plaas, moet jy na hierdie program...

View Article


Regsake

Dis nie net in Suid Afrika waar wrede moorde gepleeg word nie. Igna Klynsmith vertel van die gruwelike "vleimoorde" wat in die vroeë 1960's buite Manchester in Engeland plaasgevind het. Tot vandag toe...

View Article

Regsake

Retief von Wiellich sluit aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith om te praat oor die verpligtinge van die beheerliggame van deeltitelskemas, asook die finansiële bestuur, heffings en instandhouding van...

View Article


Regsake

In die laaste program oor deeltitelskemas gesels Retief von Wiellich met Igna Klynsmith en Ian Wessels oor die verpligte registrasie van deeltitelskemas by die ombudsman, en 'n alternatiewe manier om...

View Article

Regsake

Kan die uitlating "Sê vir daardie swartman hy moet nou dadelik die motor verwyder!" lei tot afdanking op grond van rassisme? Igna Klynsmith bespreek 'n hofsaak hieroor met Ian Wessels. Hy beantwoord...

View Article

Regsake

Die era van professionele sport het gelei tot nuwe vertakkings van die reg om verskeie aspekte daarvan te reguleer. Sportregkenner Bertie Grobbelaar sluit by Ian Wessels en Igna Klynsmith aan om te...

View Article
Browsing all 188 articles
Browse latest View live