Regsake
Wat kan 'n meisie doen wat verbaal deur 'n priester geteister word omdat sy die betrokke kerk verlaat het? Het 'n minderjarige meisie haar ouers se toestemming nodig om 'n aborsie te ondergaan? Wat...
View ArticleRegsake
Twee kenners van regsaspekte wat veral boere raak, kuier by Ian Wessels en Igna Klynsmith. Tydens hierdie regstreekse uitsending sal Frikkie Pretorius en Daan van Straaten onder andere belastingwenke...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith praat met Ian Wessels oor ongerymdhede by die toekenning van tenders; die beskerming van beleggers wat op grond van kenners se advies beleggings maak; die vereistes om iemand in jou...
View ArticleRegsake
Ian Wessels gesels met Igna Klynsmith oor die volgende regsvrae: Is dit verpligtend dat die prokureur wat in die koopkontrak van eiendom aangedui word, die oordrag daarvan behartig? BeĆÆnvloed die feit...
View ArticleRegsake
Wynanda Coetzee kuier by Ian Wessels en Igna Klynsmith. Sy is die prokureur wat namens die Transnet pensionarisse opgetree het in die klasaksie oor hulle pensioenvoordele. Igna beantwoord ook die vraag...
View ArticleRegsake
Frikkie Pretorius is sowel 'n boer as as 'n prokureur. Hy kuier by Ian Wessels en Igna Klynsmith om te gesels oor regskwessies wat veral boere raak. Aanspreeklikheid vir skade aangerig deur veldbrande...
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith gesels met Ian Wessels oor 'n hofsaak van 'n vrou teen haar voormalige kĆŖrel om hom te verbied om eksplisiete foto's van haar te versprei. Hulle bespreek ook die verpligting om binne 'n...
View ArticleRegsake
Paul Colditz, die bestuurshoof van FEDSAS kuier in die ateljee by Ian Wessels en Igna Klynsmith. FEDSAS is die nasionale verteenwoordigende organisasie van skoolbeheerliggame.
View ArticleRegsake
Igna Klynsmith bespreek uiteenlopende regskwesssies met Ian Wessels. Is dobbelwinste en Lotto-wengeld belasbaar? Mag jy jou deeltitelwoonstel as vakansieverblyf uithuur? Aan watter vereistes moet...
View ArticleRegsake
Wanneer kan 'n beskuldigde 'n staatsgetuie word in ruil daarvoor dat hy nie verder vervolg word nie? Hoe werk die reƫl dat 'n mens nie twee keer vir dieselfde oortreding vervolg kan word nie? Hoekom...
View ArticleRegsake
Wat beteken 'n mens se swygreg teenoor die polisie, of in die hof? Hoe is die definisie van verkragting onlangs uitgebrei om sodomie in te sluit? Wat is die funksie van die Reserwebank? Igna Kynsmith...
View ArticleRegsake
Graeme Polson sluit by Ian Wessels en Igna Klynsmith aan vir 'n regstreekse uitsending. Hy spesialiseer in bankreg en kommersiƫle reg, en sal luisteraars se vrae hieroor beantwoord.
View ArticleRegsake
Paul Colditz, die bestuurshoof van die Federasie van Suid-Afrikaanse Skoolbeheerliggame, kuier by Ian Wessels en Igna Klynsmith. Hulle bespreek hofsake oor vrye godsdiensbeoefening in skole, en die...
View ArticleRegsake
'n Kenner van arbeidsreg, Johan Botes, sluit aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith om luisteraars se vra oor hierdie gebied van die regte te beantwoord.
View ArticleRegsake
Paul Colditz, die bestuurshoof van die Federasie van Suid-Afrikaanse Skoolbeheerliggame, praat oor verskeie aspekte met betrekking tot alkohol op die skoolterrein, en of skoliere getoets mag word vir...
View ArticleRegsake
Wanneer kan klagtes op webwerwe soos Hello Peter op laster neerkom? Mag selfoondiensverskaffers jou gekoopte data laat verval? Kan goedbedoelde "raad" van SASSA amptenare op bedrog neerkom? Hoe kan jy...
View ArticleRegsake
Hoe word die aanwas bereken by die ontbinding van huwelike waarop dit van toepassing was? Tot watter mate moet jy sonde met die bure verdra? Kan jy iets waardevols wat jy opgetel het hou, of wanneer...
View ArticleRegsake
Graeme Polson, 'n kenner van mineraleregte, gesels met Ian Wessels en Igna Klynsmith oor verskeie aspekte van sy vakgebied, soos myne se verpligtinge tot rehabilitasie van die grond waarop daar gemyn is.
View ArticleRegsake
Volker Kruger sluit by Ian Wessels en Igna Klynsmith aan om regstreeks luisteraars se vrae oor testamente en boedelbeplanning te beantwoord. Hy sal ook inligting gee oor testamenteweek, waartydens...
View ArticleRegsake
Graeme Polson kuier by Ian Wessels en Igna Klynsmith om te gesels oor die wetgewing en regulasies wat op banke van toepassing is. Hoe effektief is dit om die publiek te beskerm, en wat is die rol van...
View Article