Quantcast
Channel: Regsake (RSG potgooi)
Browsing all 188 articles
Browse latest View live

Regsake

Igna Klynsmith bespreek die volgende regskwessies met Ian Wessels: Hofaansoeke van 'n lesbiese paartjie wat albei as moeders erken wil word, en 'n kind wat 'n pa se "belofte" op WhatsApp om sy Lotto...

View Article


Regsake

Regter Neels Claassen, skrywer van die artikel oor die regsaspekte van Jesus se verhoor wat Regsake voorheen aangebied het, kuier in die ateljee. Hy gesels oor sy lewe as 'n regter, en gee 'n mening...

View Article


Regsake

Arbeidsregspesialis Hugo Pienaar praatcoor die uitdaging van werkloosheid, die rol van vakbonde, stakings en skade wat gereeld daartydens aangerig word, en die bevriesing van salarisse in moeilike...

View Article

Regsake

Hugo Pienaar sluit weer aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith om verder te gesels oor die arbeidsreg. Hy verduidelik werknemers se regte ten opsigte van afdankings, wangedrag, dissiplinêre verhore en...

View Article

Regsake

Die regsvrae wat Igna Klynsmith met Ian Wessels bespreek, sluit in: Mag 'n bank wat as eksekuteur aangestel is, weier om 'n boedel te beredder as dit te klein is, of skuld wat reeds verjaar het van die...

View Article


Regsake

Wat is betaalbaar as 'n huurder in 'n ouetehuis sterf sonder om 'n maand kennis te gee? Watter plan kan 'n boer maak as hy 'n deel van 'n plaas gekoop het, maar daar is net een transportakte? Kan die...

View Article

Regsake

Wat is die beste roete vir 'n pa van drie kinders wat R250 000 aan een behoeftige kind wil gee, maar ook die ander twee gelyk wil behandel? Wat moet jou testament insluit as jy nie wil hê 'n insolvente...

View Article

Regsake

Igna Klynsmith nooi jou om regter te speel. Wat sal jou uitspraak wees op verskeie moeilike vrae oor die coronavirus? Hy bespreek ook wat aan 'n werknemer verduidelik moet word voordat sy dissiplinêre...

View Article


Regsake

Hierdieprogram sal veral van belang wees vir eiendomsagente en eienaars van vaste eiendom. Aspekte van die Verbruikersbeskermingswet wat van toepassing is op alleenmandate, verhurings, die betaling van...

View Article


Regsake

Wanneer kan iemand wat die Covid-19-virus versprei regtelik aanspreeklik wees? Hoe werk BTW op huurkontrakte wat voor die inwerkingstelling daarvan gesluit is? Moet bejaardes wat weer trou, dit in- of...

View Article

Regsake

Igna Klynsmith bespreek die volgende sake met Ian Wessels - 'n "Slim" prokureur waar slim sy baas vang. Mag jou werkgewer jou salaris verminder as jy van die huis af werk? Die slaggate as jy self 'n...

View Article

Regsake

Waarom word 'n dwelmhandelaar nie aangekla van poging tot moord nie? Wat is jou opsies as jou huisverband afbetaal is? Probleme met 'n testamentêre trust wat bepaal dat vyf van die erflater se...

View Article

Regsake

Igna Klynsmith bespreek die volgende regskwessies met Ian Wessels: Wetgewing oor diskriminasie teen gestremdes en outistiese kinders; 'n Appèlhofuitspraak oor die reg op toegang tot inligting wat deur...

View Article


Regsake

Igna Klynsmith gesels met Ian Wessels oor die volgende regsake: 'n Hofaansoek dat onafhanklike kandidate ook in nasionale verkiesings mag staan. Wat is die beste manier om 'n studiefonds te skep?...

View Article

Regsake

Igna Klynsmith gesels oor belangebotsings in die korporatiewe wêreld na aanleiding van die voortslepende sage tussen Old Mutual en sy bestuurshoof, asook die regulering van plaasskole. Hy bespreek ook...

View Article


Regsake

Watter gelde mag 'n reisagentskap terughou as jou toer as gevolg van die Coranavirus gekanseleer is? Igna beantwoord nog vrae oor sakeredding, en bespreek ook 'n hofaansoek deur 'n munisipaliteit om...

View Article

Regsake

Igna Klynsmith bespreek die volgende regskwessies met Ian Wessels: Wat jy moet bewys om te slaag met 'n eis teen verpleegpersoneel vir nalatigheid? Is jy verplig om op te tree wanneer 'n misdaad in jou...

View Article


Regsake

Hoe wyd strek die bevoegdhede en diskresie van die trustees van trusts, en wanneer kan hulle ontslaan word? Igna Klynsmith verduidelik ook die wetgewing wat van toepassing is op telefoonbemarkers, en...

View Article

Regsake

Hoe kan 'n prokureur wat verbied is om verder te praktiseer hertoegelaat word? Kan dit regsgevolge hê as 'n handelaar 'n item te goedkoop verkoop? Wanneer kan 'n werknemer wat 'n opdrag verkeerd...

View Article

Regsake

Watter wetgewing is van toepassing op die betaling van munisipale belasting en heffings? Kan 'n testament se geldigheid herstel word as net een getuie dit onderteken het? Hoe raak onafgehandelde...

View Article
Browsing all 188 articles
Browse latest View live